RIVER BIOSCIENCE

Hier om jou te help groei.

Gedurende hierdie onsekere tyd is River Bioscience hier vir jou.

Die COVID-19 krisis het alle Suid-Afrikaanse burgers en besighede affekteer.

Deur hierdie uitdagende tye is ons steeds toegewyd om kundige kennis en innoverende produkte te verskaf, om fitosanitêre bedreigings aan Suid-Afrika se noodsaaklike vrugte-uitvoer aan te pak.

 

Ons wil ‘dankie’ sê aan ons kliënte en vriende, en aan die gemeenskappe wat ons bedien, dat julle aanhou om Suid-Afrika se wiele so sterk te laat draai.

 As ‘n noodsaaklike goedere en dienste verskaffer is ons in staat om steeds ons kliënte te ondersteun met volhoubare en koste-effektiewe gewasproduksie.

Ons is steeds toegewyd aan ons kliënte, en ons pas by hierdie krisis aan deur innoverende oplossings te bied om die besigheidsuitdagings van die inperkingspriode en sosiale afstand te oorkom.

 

Laat ons weet in watter produk oplossing jy belangstel deur ‘n produk te kies en die vorm hieronder in te vul.

Ons sal jou persoonlik kontak om die regte oplossing te bespreek!